Regte Lewe Barbie

Die jong dame het op die kraakvars ouderdom van 21 haar lewensdroom bereik. Na menigde operasies lyk sy soos Barbie. Ja jy lees reg, Barbie die pop.  Valeria Lukyanova (link na haar Facebook waar jy nog duisende foto’s van haar kan sien) is van die Ukraine. Blykbaar is daar niks om te doen in die Ukraine behalwe om simple drome te hê nie. As sy maar net al daardie ambiesie in iets goed in gestoot het, soos om ‘n beter tiepe kondoom te ontwikkel wat nie jou hande laat stink nie.

Ek was nog nooit een vir vreeslike maer meisies nie. Ek like meer die Katy Perry vorm. Maar die is nie regtig maer nie, dit is belaglik. Of is dit net ek, wat dink julle?

4 Responses

  1. Warren says:

    She’s fucking disgusting.

  2. Slutfucker says:

    Ek sal haar doen!

  3. BaasDeBeer says:

    Gegewe jou naam, is dit soortvan jou plig :p

  4. DeWet says:

    Het hulle haar koekie en nippels ook afgesny? Ai die meisietjie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"