Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Beast – Fill the Hole

As jy nog nie Beast ken nie dan is jy duidelik nie ‘n groot fan van SA musiek nie. Beast bestaan uit Inge Beckmann (van Lark) op vocals, Louis Nel en Rian Zietsman (altwee van Taxi Violence) altwee op bass en Sasha Righini (The Plastics) op dromme.

Die einderesultaat van die muso’s wat saam musiek begin maak het is ‘n mengsel van psychedelic rock ‘n roll met meer energie as wat ‘n raging bull op speed het. Dit is werklik iets uniek wat nog nooit uit Suid-Afrika se musiek scene gekom het nie. Dit is great en ek love dit, maar tot dusver kon jy nog net jou fix kry as jy Beast iewers live kon sien. Dit is nou ‘n probleem van die verlede want hulle het uiteindelik “Fill The Hole” op die interweb bekendgestel, en ons kan dit nou luister soveel as wat ons wil.

Ek fokken dig die live studio recording klank. Dit help om die energie van Beast se live shows in mens se ore in te pomp as jy die song luister. Well done beast en ek kan nie wag om julle ouens weer live te sien en op die podcast te kry nie!

You may also like...

1 Response

  1. February 5, 2013

    […] die afgelope paar maande het ons elke nou en dan 'n smakie van Beast gekry. As jy gelukkig was het jy miskien al vir Beast live ook gesien. Nou is hulle eerste album, […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *