Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

21Aug/120

Stone Sour – Gone Sovereign / Absolute Zero

Stone Sour is een van Corey Taylor (van Slipknot fame) se side projects. Stone Sour is waar Corey Taylor meer van sy melodic vocals doen, iets wat hy nie regtig baie van gedoen kry in Slipknot nie. Hy skree steeds, want wie kan kla as Corey Taylor skree? Jim Root (ook van Slipknot) is ook in Stone Sour op guitar. Hulle vorige drie albums, Stone SourCome What(ever) May en Audio Secrecy, was al drie goeie albums.

Hulle nuwe album, House of Gold and Bones, word release in Oktober 2012. Ons is gelukkig genoeg om 'n voorsmakie van die album te kry met twee songs, naamlik "Gone Sovereign" en "Absolute Zero". Ek sien uit na elke Stone Sour album omdat ek 'n groot fan is van Slipknot, Corey Taylor en alles wat dié ouens doen. As jy nie Stone Sour ken nie stel ek voor dat jy hulle 'n try gee.

Dankie aan Adrian wat die onder my aandag gebring het.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kurt Cobain se onvoltooide soloalbum
Bloc Party Klap Johannerburg ook
Avenged Sevenfold - Unholy Confessions Live

Posted by Ruan Stix Fourie

Filed under: Musiek Leave a comment

One comment on “Stone Sour – Gone Sovereign / Absolute Zero

  1. Pingback: Stone Sour - 30/30-150 | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers