Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Avengers Trailer 2

Die geek in my kan nie wag vir hierdie movie nie. The Avengers lyk awesome en ek kan nie wag om The Hulk, Iron Man en Thor saam in die aksie te sien nie. Ja, Captain America, Hawk Eye en Black Widow gaan ook in die fliek wees, maar vir my gaan alles oor die groot drie. Daar is wel een fliek waarna ek meer uitsien hierdie jaar en dit is The Dark Knight Rises. Anyway hier is die nuutste trailer vir The Avengers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *