Eddie Vedder – Society

Die song kom van die soundtrack vir die movie Into the Wild af. As jy nog nie daardie fliek gekyk het nie, stel ek voor jy doen dit nou, of lees die boek. Eddie Vedder het die soundtrack vir die fliek gedoen en dit is op sy eie ‘n ongelooflike goeie album. Ek gaan nie hier in details in gaan nie, maar die fliek gaan oor ‘n jong ou wat weg breek van die sisteem af.

Eddie Vedder Society

“Society” is een van die songs wat van Into the Wild se sountrack af gekom het. Eddie Vedder het maar ‘n way with words as dit kom by sy lirieke. Ek stel voor jy vat 4 minute uit jou dag en kyk die video. Luister mooi na die song se lirieke. Vergeet vir ‘n oomblik van alles wat om jou aangaan en probeer om alles behalwe die video en die musiek te vergeet, vir net 4 minute.

As jy enige van die kalahari.com links gebruik op gevaaalik.com om iets te koop dan kry ons so paar rand. Dankie.

You may also like...

1 Response

  1. October 3, 2014

    […] dit kom by Eddie Vedder of Pearl Jam is ek miskien nie die regte ou om 'n post te doen nie.  Ek is moontlik sy en hulle […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *