Dead Letter Circus – One Step
Dead Letter Circus is ‘n band van Brisbane, Australia. Crikey mate! Ek het nog nooit van hulle gehoor nie, meestal seker omdat ek met my kop diep in die metal gat lewe en nie na die radio luister nie. ‘n Vriend van my het die video vanoggend op sy Facebook page gepost en ek moet erken, ek like dit. Hierdie is die video vir hulle nuwe song “One Step” en die video is ook baie cool gedoen.
Ken jy Dead Letter Circus? Ken jy dalk ‘n ander band waarvan ek nie weet nie? Los ‘n comment of jy kan Facebook en Twitter ook gebruik om my aandag te kry.
1 Response
[…] "Open Window". Dit is hard en melodic en ek like dit. Jy kan Only Forever sien by Krank'd Up waar Dead Letter Circus ook optree. Dit is R295 vir 'n kaartjie of R400 as jy die VIP experience soek. Jy kan nou kaartjies […]