Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Avenged Sevenfold – Hail to the King video

Avenged-Sevenfold-Hail-to-the-King-New-Single-Art

So paar weke terug het ons die eerste sneak peak van Avenged Sevenfold se nuwe album, Hail to the King, gekry en nou is die video vir die eerste single vanaf die album ook hier. “Hail to the King” is die song vanaf die album met dieselfde naam. Wie het ooit gesê metal bands is goed met name uit dink?

Dit is verseker nie my gunsteling Avenged Sevenfold song nie maar ek moet erken dat die solo wat begin by omtrent 03:00 in die song is vir my baie cool. Ek kan dit nie help nie, Synyster Gates bly maar net vir my ‘n fokken cool guitar dude. Wat dink julle van “Hail to the King” en die video? Laat weet my in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *