Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ashlee Adams is die enigste Aussie waaroor ek sal skryf

Wat ‘n naweek. Kom ek stel dit so: nie my niere of my geheue sal ooit weer dieselfde wees nie. Na die naweek sal my geskiedenis as donker en geheimsinnig beskryf word. Ek wil nooit weer daaraan dink nie en nog minder daaroor praat. Vir die res van die maand sal drank nie aan my lippe raak nie. Elke volbloed man weet dat daar net een tipe medisyne is vir ‘n moerse hang over en mens noem dit tiete. Tiete is ook die inspirasie vir my post vandag!

Daar is nie veel te sê oor vandag se gas op gevaaalik nie. Mens wil in elk geval nie te veel praat nie, eerder net kyk. Ek het per ongeluk op die dame afgekom toe iemand op Twitter een van haar foto’s getweet het. Ek bedank nou nog die Twitter gode vir daardie bietjie geluk. Ek skryf baie selde oor girls, en die gereelde lesers sal weet dat dit meer Stix se afdeling is, maar ek het besluit om die dame vir myself te hou. Ashlee Adams kom wys haar pramme vars vanuit Australië. Hierdie is die enigste Aussie wat ooit my respek sal hê.

Die blondebom verteenwoordig die Australian Penthouse en beskryf haarself as ‘n gamer freak wat nie haar Xbox kan uitlos nie. Sy is ‘n professionele ontklee danser en ek dink sy bliksem die pitte dag na dag. Hoekom het ons land nie sulke mooi strippers nie? Dis eintlik ‘n goeie ding, want ek sal myself bankrot kyk. Gaan maak ‘n draai op haar site, daar gaan jy baie meer vel sien as die paar foto’s hier. Sy het ook ‘n video of twee op Vimeo. Moet vir niemand sê nie, maar daar sien mens haar bates in hul volle glorie.

Ek het nou genoeg gepraat, beleef die skoonheid.

 

You may also like...

3 Responses

  1. Joe says:

    Fok, sy’s lelik. Sy laat my dink aan Big Bird van Sesame Street, veral in daardie tweede foto. Al wat verskil is dat sy tattoos en boobs het, en bietjie maerder is as die televisie se bekendste groot geel voël.

    As daar Aussies is om te respekteer, respekteer ek eerder die ouens van AC/DC as vir Big Bird hierbo.

  2. Stix says:

    Almal is geregtig op hul mening. Stop die kak sommer nou voor ek begin comments delete. Jissis tog.

  3. Ant says:

    Sy’s poeshot. Ek sal vir haar big bird voer. NOG!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *