21Sep/120
Jaded Ink Vrydag Bederf vir die Nasionale Braaidag
Dit is Vrydag en die lang naweek lê voor! Begin dus jou naweek met die week se Jaded Ink Vrydag Bederf. Maandag wat kom is Nasionale Braaidag en ons gaan te besig wees om te braai om iets vir jou Maandag op gevaaalik.com te bring. Gelukkig kan jy nou loer na kombination.co.za ook vir bietjie internet entertainment.
As jy bietjie audio entertainment soek luister sommer na ons podcast wat ons saam met BraaiBoy gedoen het.
Lekker naweek. Geniet die week se Vrydag Bederf.














Soortgelyke gevaaalikhede:
Harry Potter se suster is gevaaalik
Friday the 13th Jaded Ink Vrydag Bederf
Stoute Boudjies want more rus jy
