Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

420 Random Gevaaalikhede

Happy happy 420! As jy vandag gelukkig genoeg is om ‘n 420 foto van jou eie te neem, stuur hom gerus  na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com en dan deel ons hom met die res van die gevaaalik.com savages. Hier onder is ‘n 420 Toke Spot foto wat ek so paar jaar terug geneem het in Limpopo. En FYI, die nuwe podcast episode is uit, luister hier.

Geniet die 420 Random Gevaaalikhede.

420 Random Gevaaalikhede 20150420

Random Gevaaalikhede 20150420 (2)

Meer Toke Spots, op ‘n ander klein website projek van my: Toke Spotter

Random Gevaaalikhede 20150420 (3)

Random Gevaaalikhede 20150420 (4)

Random Gevaaalikhede 20150420 (5)

Random Gevaaalikhede 20150420 (6)

Random Gevaaalikhede 20150420 (7)

Random Gevaaalikhede 20150420 (8)

Random Gevaaalikhede 20150420 (9)

Random Gevaaalikhede 20150420

Random Gevaaalikhede 20150420

You may also like...

5 Responses

  1. Dewald says:

    Hou van die ander website, Awesome Idee.
    As jy later n mal huis van awesome pics het moet jy n coffee table boek die van best plekke. Ek sal daai shit koop

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Dewald: Awesome idee. Daai outjies kos baie geld om te laat maak. Maar miskien so klein run van net 10-20 is nie ‘n slegte idee nie. Gaan al die foto’s self moet neem, of toestemming kry van die wat se foto’s ek wel sal wil so boek verkoop. Dinge raak vinnig tegnies.

  3. Jaco says:

    Yes,Ek bevind myself ook in Limpopo (Polokwane) en sal smaak om n paar nuwe toke spots te besoek,Ons is n groep van so paar gevaaalike ouens en dames wat gereeld bymekaar kom om n bietjie te zone waar is die beste plek waar mens net kan rustig en geselig verkeer??

  4. Captain Chronick says:

    Smaak julle web tuiste ouens! Min dat mens quality Afrikaners kry wat blog!
    Ek bevind myself hier in Roodepoort en soek n paar nuwe pelle en uithang plekke waar n stoner kan chill. Moeg vir al die geraas wat fake mense maak.

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Jaco: Daar is baie plekke man. Probeer naby bietjie water uitkom, dit is altyd lekker. Begin hier: http://www.golimpopo.com/experience/places-to-visit

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *