Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Na stilte, Random Gevaaalikhede

So stil soos dit kan wees na ‘n gevaaalik.comedy Podcast die laaste ding was wat jy gekry het van my. Veral omdat die laaste podcast episode is waar ek my “Dear SA music festival, this is why I can’t work for tickets” stukkie bespreek in die into van die podcast.

Hierdie week al ‘n reeks emails en WhatsApp boodskappe (0788452709) gekry wat smeek vir die terugkoms van die stapels waarvoor gevaaalik.com bekend is, soos die Random Gevaaalikhede. En ek kan nie dink aan iets beter as die Random Gevaaalikhede om jou, jou fix te gee nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Ek het ‘n gevaaalik Adventure gereël na Mosambiek en jy kan saam kom. Of is jy bang? Verblyf, ontbyt, aandete en een adventure van jou keuse vir R2300.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *