Monthly Archive: August 2013
Laas week het ons weer ‘n podcast record, die keer met twee ouens wat gewerk het by Oppikoppi. Kobus en Eddie was albei stage managers by Oppikoppi. Jarryd doen uiteindelik sy Afrikaans praatjie wat...
Naweek hier kom ons. Soos altyd kan jy jou naweek afskop met die Vrydag Bederf. [VERWYDER OP MODEL SE AANVRAAG] kuier weer die week bietjie in die die Vrydag Bederf. As jy iets soek...
17 September, die dag wanneer my Xbox 360 meer aandag gaan kry as my hond en my vrou. Grand Theft Auto V kom uit en die afwagting is groot. Gaan die die game wees...
“We’re An American Band” is oorspronklik deur die band Grand Funk Railroad. Die song is in 1973 ‘n groot hit gewees en is onlangs die VH1 as nommer 99 gevote in die lys 100...
Dave Grohl is een van die grootste rock stars wat daar nog was op die planeet. Hy was die drummer van een van die grootste bands ooit, Nirvana. Hy doen vocals en guitars vir...
Nadat ons skerms (Rekenaar en Smartphone) oorgeneem is deur Miley Cyrus kan ons nou gelukkig kyk na iets beter; die Stoute Boudjies. Ek kry so elke nou en dan ‘n voorstel vir ‘n tema...
As jy enigsins deel geneem het aan die internet oor die laaste week het jy sekerlik die media hool gesien oor Miley Cyrus en haar manewales by die VMAs. Almal is behep daarmee, tot...
Daar is seker nie ‘n pilkop op die planeet wat nie “Sandstorm” van Darude ken nie. Ek is nie eers ‘n groot fan van die techno nie, maar ek ken die een. Almal ken...
Dit is amper weer tyd vir somers rokkies, kort rompies, kortbroeke en plakkies. Nie dat ‘n kortbroek en plakkies altyd ‘n goeie ding in Pretoria is nie, veral nie as daardie plakkies saam kouse...
Noem gou vir my ‘n harde Suid-Afrikaanse rock band. The Narrow, tien punte vir jou. Nog een? Ja, nie so maklik nie nê? Dit is iets waaraan die Suid-Afrikaanse music scene ‘n drastiese te...
As dinge so aanhou gaan ons Hesitation Marks, die nuwe album van Nine Inch Nails, in sy entirety hoor nog voor die album beskikbaar is op 3 September. Laas week het ons “Everything” gehoor...
Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek....