Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2013

Random Gevaaalikhede is fun 2

Random Gevaaalikhede is fun

Die Random Gevaaalikhede het vinnig een van die populêre sections van gevaaalik.com geword. Wat is die Random Gevaaalikhede vra jy? Dit is klomp images en gifs vanaf die internet wat ons mooi vir julle...

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014 0

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014

In 2011 het Foo Fighters die ongelooflike goeie album Wasting Light bekend gestel. Ja dit was so lank terug. Die album was uitstekend en was ‘n groot sukses die wêreld deur. Dit sit natuurlik...

‘n Rustige Vrydag Bederf 0

‘n Rustige Vrydag Bederf

Wees rustig, hier is die week se Vrydag Bederf. Dit was ‘n goeie week. Die post-koppi blues het my nie die jaar so erg gevang nie. Ek was actually heel happy die week. Dankie...

GTA V Online Gameplay 2

GTA V Online Gameplay

Grand Theft Auto V lyk ongelooflik goed. Nou het Rockstar ‘n video release wat ook die online gameplay van GTA V. Om te sê dat dit lyk of GTA V online multiplayer gaan revolutionize is...

Taxi Violence – Brainmash Video 3

Taxi Violence – Brainmash Video

Jy het seker teen die tyd al Taxi Violence se “Brainmash” gehoor. Nou is die video vir die song uit. Taxi Violence is defnitief een van my gunsteling Suid-Afrikaanse bands. “Brainmash” kom van hulle nuwe...

Nine Inch Nails – Copy of A 0

Nine Inch Nails – Copy of A

Nine Inch Nails hou ons op ons tone deur nog ‘n song vanaf hulle opkomende album Hesitation Marks af te release. “Copy of A” is in true Nine Inch Nails form het hulle die...

Korn – Never Never die nuwe single 6

Korn – Never Never die nuwe single

Korn het ‘n nuwe album, Head is terug in die band en hulle het ‘n nuwe single om ons ‘n voorsmakie te gee van die nuwe album The Paradigm Shift. Die nuwe album is beskikbaar vanaf...

Stoute Boudjies is wat saak maak 1

Stoute Boudjies is wat saak maak

Dinge begin nou stadig maar seker terug keer na normaal na Oppikoppi. Jy kan die hele Oppikoppi Bewilderbeast verhaal hier lees. Die Stoute Boudjies is ook nou terug, na ons gister julle opgewarm het...