Gevaaalike Dames met gewere, ek kan myself nie help nie
Ek sou ‘n kompleet doos gewees het as ek nie die met julle gedeel het nie. Veral na die stuk “This is Charlotte” van vanoggend. Soms bum ek julle uit en ander kere maak...
Ek sou ‘n kompleet doos gewees het as ek nie die met julle gedeel het nie. Veral na die stuk “This is Charlotte” van vanoggend. Soms bum ek julle uit en ander kere maak...
Die week se Tappit Techno Treffer is nie baie oud nie. Kom van 2004 af. Ou Special D se “Come With Me”. Ons was al almal dronk in ‘n club iewers as die Tappit...
Dit is geen geheim dat ek pro-dagga is nie. Ek is nie pro-dagga omdat ek wil sit en heeldag gerook raak nie. Tog met dit gesê as dit nie vir dagga was nie sou...
Soos by elke Oppi wat ek nog bygewoon het, het ek die jaar ook besluit om my foon af te sit. Ek het dus nadat ek Donderdag arriveer het my vrou laat weet ek...
Die naweek by Oppikoppi het Testament elke nou en dan opgetree as die soundtrack vir ons kamp. Testament is al vir 30 jaar aan die gang. Hulle is uit die bay-area (in Calefornia, USA)...
Ons is terug na Oppikoppi. Julle kan solank deel een lees van die jaar se Koppi avontuur. Ek sit vandag hier en het nie baie lus om enige werk te doen nie. Basies soos...
Ek is Donderdag oggend so 08:15 uit my huis uit. My kar was gepak, my pad rokie was reg. Ek moes net eers vir Robbies gaan optel, die drank winkel slaan en dan iewers duct-tape gaan...
Nie veel om hier te sê nie. Die site is stil die laaste dag of twee want ons is by Oppikoppi. Die goeie nuus is dat ek nogsteeds gaaf genoeg was om die Vrydag...
Right. Hierdie is die laaste post wat ek daar gaan wees om te sien hoe dit live gaan want nou is ek oppad Oppikoppi Bewilderbeast toe. Moet nie vrees nie, jy sal steeds Vrydag...
Fokofpolisiekar gaan hulle Live DVD, Forgive them for they Suck K*k, officially launch by Oppikoppi Bewilderbeast. Net nog ‘n rede om oppikoppi toe te gaan. Die live DVD word Saterdag tussen 23:00 en 01:00 gewys...
“I saw the world through the lens of a pinhole camera. I saw nothing. I was blind. In between a black hole and supernova is where you’ll find me. Imploding and expanding simultaneously, no longer alive.” Een van...
As jy al ooit by enige van die parties was wat enige van die gevaaalik.com crew bygewoon het by enige plek met ‘n jukebox dan sal jy al Sash! (ja, hy het ‘n uitroepteken...