Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2013

Deftones – Change (In The House Of Flies) 3

Deftones – Change (In The House Of Flies)

Ja, Oppikoppi Bewilderbeast is net so paar daggies weg. Ek is fokken opgewonde, soos elke jaar. Saterdag aand gaan ek ook die Deftones van my “bands om te sien voor ek vrek” lys af...

Vrydag Bederf en Metal 0

Vrydag Bederf en Metal

Hier is die week se Vrydag Bederf. Ek doen ook vandag my eerste show op The Grind Radio. “Stix and Stoned” is ‘n Rock en Metal music show en dit begin 14:00 elke Vrydag....

The Narrow – Where’s the fire 4

The Narrow – Where’s the fire

The Narrow se nuwe video “Where’s the Fire” is uit. Ek love The Narrow, hulle was een van die eerste Suid-Afrikaanse bands wat ek regtig ‘n fan van was. “The Banded” en “Lonely Lonely”...

The Grind Online Radio 2

The Grind Online Radio

Een ding wat ons kort in Suid-Afrika is bietjie meer diversiteit as dit kom by radio. As jy enigsins ‘n rock of metal fan is dan sal jy dit beslis weet. Of as jy...