Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Miley Cyrus Twerk en die aarde staan stil

As jy enigsins deel geneem het aan die internet oor die laaste week het jy sekerlik die media hool gesien oor Miley Cyrus en haar manewales by die VMAs. Almal is behep daarmee, tot in so mate dat CNN.com twee dae terug hierdie artikel gebruik het as hulle hoofopskrif op die home page: “Miley Cyrus Twerks, Stuns VMA Crowd

Miley Cyrus Twerking Dali

Dit is nie eers ‘n grap nie, ek wens dit was. Daardie storie word daardie spasie gegee as die hoofopskrif op die homepage van CNN.com oor dit is wat vir hulle die meeste pageviews gaan gee. Dit beteken meer geld van advertising. Meanwhile in die regte wêreld waar mense se besluite eintlik ander mense se lewens beinvloed kry ons hoofopskrifte soos die: “Biden: No doubt Syria regime used nerve agent

Dit is reg, dink bietjie so daaroor: Miley Cyrus wat haarself “pretend” vinger op ‘n stage voor miljoene gaan niemand se lewe verander nie. As dit jou lewe verander dan is jy deel van die populasie wat ons nie nodig het nie. Syria wat chemical weapons gebruik op civilians waar daar baie mense al dood is, dit verander baie dinge vir ons almal.

Wat as die 29-jarige “leader” van Noord-Korea eweskielik besluit hy gaan ook sy gewig bietjie begin rondgooi aangesien Syria nou sy spotlight steel? Wat as nog so paar van die nuclear reactors wat die wêreld deur gebruik word so bietjie geskud word en breek? Dan is daar nog ‘n deel van die wêreld waar niks kan lewe vir duisende jare nie. Want ons bou sonne in ons agterplaas en die sonne het nie ‘n af-knoppies nie.

Wat Miley Cyrus gedoen het is niks nuut nie. Ons onthou Madonna en alles wat sy gedoen het? (van Sean Penn tot Dennis Rodman) Ons onthou ook die soen stunt van 2003 toe Madonna en Britney Spears so bietjie gesoen het? Wat het dit verander? Was daar enige klein dogtertjies wat gehou het van Britney Spears wat in lesbian slette verander het oor hulle dit gesien het? Nee. Miskien is so paar nou lesbians of ‘n slette, maar dit is beslis nie oor sy vir Britney en Madonna vlugtig gesien soen het nie.

madonna britney soen

Tog is dit wat almal oor praat en almal oor wil lees. Hoekom dink jy skryf ek die? Ek skryf dit omdat ek weet mense is nog into die “Miley hype” tot ‘n mate, en ek mag dalk so paar ekstra oë vang. Ek soek ook meer geld van advertising. Dus dra ek by tot die probleem, maar darem met my tong in my kies. Al is dit soms omdat ek eerder my tong moet byt.

Net so het ons in Suid-Afrika groter probleme as Kurt Darren wat ‘n oogklap moet dra, of die nuutste fight tussen Joost en Amor. There are more pressing matters at hand. Die korrupsie, die dom foute wat die mense in charge maak, hoe word ons belasting geld gebruik, die goed wat ons lewens beinvloed. Moet dit nie eerder die nuus wees wat ons probeer versprei nie? Miskien moet ons dit eerder onder mense se aandag bring sodat hulle ‘n ingeligte besluit kan maak wanneer daar gestem moet word.

Weet julle wat het ek gedink toe ek vir Miley sien twerk? Ja, ek sal haar nogsteeds streep. Kort hare en al. En ek is seker dit is die gedagte wat deur baie ander mense se koppe gegaan het. Meer as dit hoef ek nie daaroor te dink nie. Miley wil duidelik nie meer Hannah Montana wees nie. Dit gaan haar lewe verander, niemand anders se lewe nie.

Is die mensdom gefok? Hierdie poging tot ‘n artikel is.

You may also like...

5 Responses

  1. Attie says:

    Ek dink persoonlik die mensdom is redelik gefok. Daar is te veel van ons wat nie meer ordentlik kan dink nie, en te min van ons wat iets doen om dit te verander. Ek weet ook dat daar so paar van die “christenlikes” is wat met my oor dit sal stry maar ek dink dat die powers that be/ ons brainwashers besig is om mense te dryf na vals idols aanbid. Die mensdom, veral die muricans en die bible bashing Afrikaner ooms en tannies spandeer meer tyd daaraan om Miley en Joost te aanbid as wat hul tyd spandeer aan vra soos: “Wat beteken my geloof rerig vir my,” “waar kom ons vandaan” en “waar na toe is ons rerig oppad.”

    Persoonlik dink ek dat as ons nie meer mense kry om hul koppe biekie oop te maak nie is die samelewing amper as ‘n geheel oppad daarna toe om vetgevoerde, onnoselle drones te word wat van ons selfone af lewe en die batterye van die system charge.

    Ek se fok vir fokkin miley, sit af jou rekenaar/selfoon. Kry 3 vriende bymekaar, vreet 4g shrooms en gaan spandeer die naweek by die rivier. Dan kyk jy watse impak al daai kak rerig op jou lewe het. En glo my daai naweek by die rivier gaan ‘n groter impak op jou maak as die hele Hollywood.

    Peace

  2. pisgesig says:

    Inderdaad. Daar is te veel prokereurs, ouditeure, politici, marketers, twitter users en celebrities in die wêreld. Te min mense wat dink. Ek dink(ook) ons is gefok. Maar dis OK, eventually sal alles ontplof en die wat dink sal survive.

  1. August 28, 2013

    […] ons skerms (Rekenaar en Smartphone) oorgeneem is deur Miley Cyrus kan ons nou gelukkig kyk na iets beter; die Stoute Boudjies. Ek kry so elke nou en dan 'n voorstel […]

  2. February 19, 2014

    […] gedoen het wat die media al voorheen gedoen het vir Britney Spears, O.J. Simpson, Justin Bieber, Miley Cyrus, Amanda Bynes, Robbie Klay, Sunette Bridges, en so aan en so voorts? Waarom is daar skynbaar so min […]

  3. March 7, 2014

    […] weet, ek weet, Miley Cyrus. Toe ek agterkom dat my voet saam met die een op en af hop het ek amper in die badkamer myself gaan […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *