Pearl Jam – Mind Your Manners Video
Teen die tyd behoort jy al te weet dat Pearl Jam se nuwe album, Lightning Bolt, oppad is. Jy kan die nuwe album 15 Oktober kry. Die eerste single vanaf die album is “Mind...
Teen die tyd behoort jy al te weet dat Pearl Jam se nuwe album, Lightning Bolt, oppad is. Jy kan die nuwe album 15 Oktober kry. Die eerste single vanaf die album is “Mind...
Trivium het nog ‘n song van hulle nuwe album Vengeance Falls vrygestel vir ons om na te luister. “Strife” is die tweede song wat hulle beskikbaar maak nadat hulle die album opener “Brave This...
Die naweek is basies hier en dit is tyd vir die Vrydag Bederf. More is dit Billy Talent in Pretoria se botaniese tuine. Kom ons hou maar duim vas dat die weer more beter...
Ok, hier is hoe ek dit verstaan: Die is Russian MMA. Die een ou wat in die fight moes wees het kop uitgetrek en toe volunteer ‘n ou uit die gehoor om sy plek te...
Gister luister ek die WTF Podcast van Marc Maron, ek luister dit nie gewoonlik nie maar ek het spesifiek die een geluister oor Maynard James Keena van Tool geinterview word. Dit is ‘n goeie...
In Maart het ek een van die coolste festivals wat ek al by was bygewoon, die We Are One Festival. Dit was ‘n awesome dag en nou is die festival terug en die keer...
Dit is reg, virgins die wêreld oor het vandag super boners oor Diablo III se expansion pack oppad is. Ek self het Diablo III probeer by my skoonbroer en besluit om eerder nie my...
Vier Allergex en ‘n paar whiskeys later: Mens kort nie onwettige goed om drugs te doen nie. Maak enige Afrikanerhuis se medisynekabinet oop en jy sal meer as genoeg goed vind wat jou nie...
Op ‘n dag soos vandag kort ek dit net so baie soos die res van julle, so kom ons begin sommer met die week se Stoute Boudjies. Die week is darem al halfpad en...
Nine Inch Nails het nog ‘n song van hulle opkomende album, Hesitation Marks, vrygestel. Die new-wave-ish “Everything” is ‘n baie meer upbeat song as wat ons gewoonlik van Nine Inch Nails af kry. Toe...
Brooklyn Bounce is twee Duitse techno producers en hulle het heel voor in die ry gestaan toe die hardcore drugs uitgedeel word. Dit is nou as jy kyk na die week se Tappit Techno...
‘n Hele rukkie terug het ek besluit om elke dag ‘n klein sketsie of doodle te teken vir ‘n week lank. Dit is een van daardie creativity dinge waar ek myself uit my comfort-zone haal om...