Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – Fatty Boom Boom trailer

As jy teen dit teen die tyd nog nie verstaan nie sal ek dit gaan aan jou verduidelik. Die Antwoord push boundaries en hulle talent as dit by musiek maak kom is baie goed. Nie net dit nie maar hulle is ook baie goed met hulself bemark. Die trailer hier onder vir “Fatty Boom Boom” is nog een van die Antwoord se baie snaakse video’s.

Ek het die trailer vanoggend op kombination.co.za. Gaan lees gerus @MissJadeSoul se take op die video ook.

Wat dink jy van die trailer van “Fatty Boom Boom”? Wat kan ons van die “Fatty Boom Boom” music video verwag?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *