Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Queens Of The Stone Age – Make It Wit Chu

Queens of the Stone Age - Make it with chuDit is moeilik om jou top 5 bands te noem, dit is vir my. Wat ek julle wel kan vertel is dat ek elke week tenminste een keer luister na Tool, Lamb of God, Nine Inch Nails en Queens of the Stone Age. Ek is besig om ‘n Tool related tattoo te kry ook, so jy kan seker maar sê dat daardie 4 bands in my top 5 val.

Toe ek die eerste keer Queens of the Stone Age se 2007 album Era Vulgaris hoor was ek nie beindruk nie. Moet my nie vra hoekom nie, want dit is ‘n ongelooflike goeie album. Maar net soos alle album wat deel maak van my gunstelinge het ek dalk nie dadelik daarvan gehou nie, maar dit het verseker op my gegroei en nou kan ek nie eers begin raai hoeveel keer ek die album al geluister het van begin tot einde nie. “Make it wit chu” was oorspronklik ‘n song op The Desert Sessions 9 & 10 en het die naam gehad “I Wanna Make It wit Chu”. Jy kon ook ‘n live version sien van “Make it with chu” op Queens of the Stone Age se live DVD Over the Years and Through the Woods.

Dit is een van daardie classic ruste Josh Homme feeling songs en hoor net waqt kan hy met ‘n guitar maak by 02:34. Dit is beautiful.

You may also like...

4 Responses

  1. October 14, 2013

    […] dag, of dit klink soos 'n party. Wat dit eintlik is, is die eerste lirieke wat jy sal hoor uit Queens of the Stone Age se classic song "Feel Good Hit of the Summer". Die song kom van die Queens of the Stone Age se […]

  2. October 18, 2013

    […] Josh Homme Queens of the Stone Age begin het en voor hy in Eagles of Death Metal was was hy guitarist vir 'n band met die naam Kyuss. […]

  3. November 25, 2013

    […] jy 'n fan is van Queens of the Stone Age of nie en of jy dink my smaak in musiek suig of nie, die een is die moeite werk om te sien. Die […]

  4. January 13, 2014

    […] ek jou wel kan sê is dat Josh Homme 'n legende is op baie vlakke. Hy is die founding member van Queens of the Stone Age, en hulle het nog nie 'n slegte album gemaak nie. Deel van die ding wat Queens of the Stone Age so […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *