Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en wen kaartjies vir bier

Ek is baie lief vir drie dinge: Boudjies, boobs en bier. Met die week se Stoute Boudjies kombineer ek sommer twee van daardie goed waarvoor ek lief is. Ek het 10 dubbel tickets om weg te gee na die naweek se Joburg Beerfest. Met ander woorde dit is 5 dubbel kaartjies vir Vrydag en 5 dubbel kaartjies vir Sondag. Dankie aan itickets.com wat gaaf genoeg was om die kaartjies vir ons te gee.

Al wat jy hoef te doen om een paar kaartjies te wen is om onder vandag se Stoute Boudjies te comment en te sê watter deel van ‘n dame se lyf is jou gunsteling en of jy Vrydag of Sondag wil gaan. Maklik genoeg. Jy moet obviously 18 of ouer wees om die kaartjies te wen. Die wenners sal gekontak word deur middel van email more na 12:00, so gebruik jou regte email adres as jy jou comment los. Die beoordelaars se besluit is finaal en ons gee nie om hoe baie jy grens nie, ons keuses bly finaal.

Update: Die kaartjies is eintlik vir Vrydag en Sondag. Jammer vir die ongerief, my contact het sy drade bietjie gekruis gehad.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

10 Responses

  1. Lou says:

    Ek smaak vagina once! The vag en dan ook ‘n ferm hol, maar the vag wen. No contest.

  2. Lou says:

    O ja, Saterdag asb Stix dude! Laat ‘n dors man wat vagina smaak gaan bier proe ag toe man.

  3. Jakes says:

    Die boudjies en ‘n goeie paar bene is verseker bo aan die lys van gunstellinge om na te kyk…en lekker stoute idees in haar brein kan dit net beter maak 🙂
    ‘n Vrydag uitstappie bierfees toe sal bevange wees.

  4. Johan says:

    `n nek waar die hare agter op haar kop vasgemaak is en jy die hele agterkant van die nek kan sien, en dalk net as jy gelukkig een van daai toppies waar jy bietjie skouer kan sien, jrrrrrrrrrrrrrr hoe skuif ek nou op my stoel rond! Saterdag samblief my larni! Thanks!

  5. Corra says:

    Ek hou van boobs. Boobs vol bier is ‘n droom…Saterdag asb chanas!

  6. John says:

    Net een deel??? Nee wat. Die deel tussen kop en tone dankie!! Vrydag.

  7. Ferdie says:

    Die voorste boudjies, Vrydag.

  8. Barry says:

    Van die toon tot die kroon my bra!!! Vrydag sal cool wees.

  9. DieHalf says:

    Daai epic gap tussen die bene… werfetters orals like dit… //**\\

  10. Groot Pappa says:

    Ek gaan n bieeeeeeetjie skelm wees en se n girl se vel is my favourite deel? – Want dan sluit n man mos nou AL die lekker deeltjies van n dame in… OMNOMNOMNOM!

    Sondag kaartjies sal doodreg wees met my, DANKIE OUENS! Keep up the good work!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *