Jaded Ink Vrydag Bederf want ons soek nog
Die week het ek nie veel om te sê in die Vrydag Bederf nie. Dit was ‘n besige week by gevaaalik.com. Ons het ‘n podcast gedoen Maandag en die terugvoer so ver is great....
Die week het ek nie veel om te sê in die Vrydag Bederf nie. Dit was ‘n besige week by gevaaalik.com. Ons het ‘n podcast gedoen Maandag en die terugvoer so ver is great....
Daar is volgens my nie ‘n beter manier om 1000 artikels op gevaaalik.com te vier as met Stoute Boudjies nie! gevaaalik.com het al ver gekom. Van iets wat begin het as ‘n grap tussen...
Vrydag Bederf met trots geborg deur Jaded Ink (soos Noot vir Noot met ABSA maar baie sexier en cooler) is die week weer terug. Ja hulle borg Vrydag Bederf, ons gevaaalik.com podcast en ook...
Vir die van julle wat nog nie gehoor het dat gevaaalik.com en Stoute Boudjies nou elke maand die Mej. Boudjies SA se maandelikse wenner gaan feature nie, loer gerus hier. So dames, stuur daardie...
Daar word baie gevra dat ons meer Suid-Afrikaanse meisies feature in Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Ons is dan ‘n Suid-Afrikaanse website. So hier is baie goeie nuus vir die van julle wat meer...
Die Jaded Ink Vrydag Bederf is terug die week met so paar dames met ink van hul eie en so paar dames wat nie ink het nie, hulle is almal gevaaalike dames in my...
Dit is reg. 22 Junie is No panty Day. So aan al die gevaaalike dames daar buite, julle weet wat om te doen. Dankie aan Christo wat die een vir my uitgewys het.
Dit raak vir my al hoe moeiliker om name uit te dink vir elke nuwe Stoute Boudjies of Vrydag Bederf. As jy ‘n naam wil voorstel, stuur dit gerus vir my op Twitter by...
Wat meer kan jy uit ‘n Vrydag wil hê as ‘n Vrydag Bederf en ‘n koue bier? Vir dié van julle wat die tattoo en piercing voucher kompetisie gemis het wat ons saam met...
Wat sal jou week sonder Stoute Boudjies wees? Nee sê maar, ek kan nie aan iets skerp dink op hierdie tydstip nie. Die week is darem al halfpad. Goeie nuus vir almal. Al is...
Teen die tyd weet almal al dat modelle nie altyd lyk soos hulle lyk in die tydskrif waaroor jy draties kap nie. Ons almal weet Photoshop is een van die beste skoonheidsprodukte in die...
Die week is verby. Ek wil nou net huistoe gaan. Hier is die Vrydag Bederf. Ek is oor die week. Môreaand gaan ek Die Antwoord check! Altyd ‘n lekker party. Wie sien ek daar?...