Jaded Ink Vrydag Bederf vir rus en vrede
Vrydag Bederf met trots geborg deur Jaded Ink (soos Noot vir Noot met ABSA maar baie sexier en cooler) is die week weer terug. Ja hulle borg Vrydag Bederf, ons gevaaalik.com podcast en ook ons kompetisie waar jy tattoo’s en piercings kan wen. En vandag is jou laaste kans om in te skryf, so kry jou gat in rat.
Geniet die week se Vrydag Bederf.