Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir die gees

Die week is verby. Ek wil nou net huistoe gaan. Hier is die Vrydag Bederf. Ek is oor die week. Môreaand gaan ek Die Antwoord check! Altyd ‘n lekker party. Wie sien ek daar? Ek het nie veel om die week te sê nie. Dus sluit ek af met hierdie: Lekker naweek mense.

Geniet die week se Vrydag Bederf.


by Stix

You may also like...

1 Response

  1. egaM says:

    Epic Vrydag Bederf soos altyd 😀 Thanks! Ek love die eerste pic, moer hot. Daardie een wat opgedress is met bodypaint soos jango fett van star wars is ook nogals epic 😀

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *