Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies lyk goed

Vir die van julle wat nog nie gehoor het dat gevaaalik.com en Stoute Boudjies nou elke maand die Mej. Boudjies SA se maandelikse wenner gaan feature nie, loer gerus hier. So dames, stuur daardie foto’s in.

Verder mik ons om nou meer en meer podcasts te doen. As Darren Scott se nuwe radiostasie 51 000 listeners per uur kan kry sal ons seker darem so amper helfde daarvan kan kry op ons kort podcasts. So as jy ons nuutste podcast gemis het met my en Soutie, gaan luister dit gerus hier. As jy ‘n iTunes mens is kan jy ons podcast op iTunes ook vind. Fokken fancy, check hoe verteenwoordig ons Suid-Afrika op iTunes.

Die eerste foto op hierdie week se Stoute Boudjies is aan ons gestuur deur Letitia de Jongh. Dis mooi, nè? Dames, as jy wil deel wees van Stoute Boudjies of Vrydag Bederf stuur jou foto aan stix[at]gevaaalik.com

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *