Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lui-lekker Vrydag Bederf

Dit is Vrydag, dank Odin. Die naweek is op ons en ek weet nie van jou nie maar ek is reg vir nie vroeg hoef op te staan in die koue nie. Ek gaan check of ek van komende Maandag weer my podcast aan die rol kan kry. Op ‘n ander noot, gaan volg asb vir gevaaalik.com op Instagram.

Geniet die week se Vrydag Bederf, voor ek kwaad word.

Insider info: As jy die advertensies hier onder so paar keer klap met jou muis-pointer dan help jy om seker te maak dat jy meer Vrydag Bederfies kry in die toekoms.

Loading…

Dit is daardie tyd van die seisoen. Tyd om jou boom sade in die grond te kry. Gebruik discount code ‘stix’ en kry sommer vir jouself 15% van die prys.

You may also like...

3 Responses

  1. Ivan says:

    Net hier om ‘n comment te los sodat jou site engagement hoër is. Janee, mense, kom ons control + kliek daai ads. Jy kan altyd na die tyd weer toemaak.

  2. Isaac David Thomas says:

    You surly made my Friday

  3. Stix Gevaaalik says:

    @Isaac: Glad I can help man!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *