Vrydag Bederf uit die skadus
Laat op ‘n Sondagaand kom die Vrydag Bederf uit die skadus gesluip. Meestal omdat ek deesdae my gat af werk en dan nie altyd kans sien om Vrydag Bederf te doen as ek eerder met my laaitie kan speel nie. Gelukkig is hier nog Vrydag Bederf, en ek weet jy gee nie regtig om op watter dag jy dit sien nie. Solank jy elke week of wat nuwe Vrydag Bederf sien.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Koop vir jou ‘n GVLK hempie op komedie.co.za.