Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tegnologie skroef die Vrydag Bederf

Die naweek was alles behalwe rustig. Die Evetech Champions League was die naweek en ons het bietjie gaan kyk hoe speel die pros Counter Strike Global Offensive. Die wen span het R75 000 gewen, maar meer daaroor later. Die Vrydag Bederf was veronderstel om automaties Vrydag middag uit te gaan, maar vir een of ander rede het het die shecduling gefail. Dus het jy nie jou Vrydag Bederf gekry nie, en ek kon vanoggend opstaan en tegnologie so bietjie haat.

Nou moet jy maar die Vrydag Bederf op ‘n Maandag geniet.

Vrydag Bederf 20160902 (11)

Vrydag Bederf 20160902

Vrydag Bederf 20160902

Vrydag Bederf 20160902 (10)

Vrydag Bederf 20160902 (9)

Vrydag Bederf 20160902 (8)

Vrydag Bederf 20160902 (7)

Vrydag Bederf 20160902 (6)

Vrydag Bederf 20160902 (5)

Vrydag Bederf 20160902 (4)

Vrydag Bederf 20160902 (3)

Vrydag Bederf 20160902 (2)

Vrydag Bederf 20160902 (2)

You may also like...

6 Responses

  1. Vannhh says:

    R 75 000??! Nou verstaan ek hoekom my nuwe graphics kaart se prys eweskielik op gegaan het “oor die exchange rate” (even though die Rand versterk het) na ek klaar die 14 day valid kwotasie aanvaar het en gevra het dat die voorraad vir my uitgeboek moet word. No worries, Com X kry maar van nou af my besigheid.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Dit is ‘n wonderwerk dat daar maatskappye is wat bereid is om so te invest in eSports in Suid-Afrika. Die space wat Evetech nou create het om eSport te broadcast is ongelooflik en ek is seker dit moes ‘n helse investment vat van hulle kant af. Daar was natuurlik ander sponsors ook: MSI, Intel, Steelseries, Level-7 Wireless, Ballistix ens. Die manier hoe ek dit sien is as jy enige van die companies ondersteun, ondersteun jy eSports in Suid-Afrika, en dit is fokken cool.

    Ek het met Ruan “Elusive” Van Wyk van Bravado ‘n podcast gedoen Saterdag wat ek later sal post. Ouens in Suid-Afrika maak nie naastenby dieselfde hoevelheid geld as wat ouens in Amerika byvoorbeeld maak wanneer hulle deel is van ‘n eSports span nie. Party CS:GO spelers in die US kry R100 000 ‘n maand salaris, dit sluit nie sponsor- en prysgeld in nie. Ek sal eerder companies soos Evetech support (Ek game nie meer op PC nie, so…) en help om die sport in SA te groei, sodat my kid miskien kan promgamer kies as ‘n loopbaan eendag as hy sou wou.

  3. Vannhh says:

    Jy het n punt beet, maar Evetech se hele manier van besigheid doen het nogal n suur smaak in my mond gesit. Shit happens ek weet, en ek sou dit gelos het as die verhoging in pryse al issue was, maar ek moes bel en twee keer email vir my promotional code wat hulle my moes stuur ook. Aan die ander kant, sal ek enige dag MSi ondersteun. Hulle het briljante produkte – spoed, durability en looks -, ek verskuif net na n nuwe reseller van hulle handelsware toe.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Yes, jy kan natuurlik enige brand wat eSport in SA support, dit hoef nie net een te wees nie. As jy MSi products gekoop het al, dan is jy op die regte track. Ek stel voor jy maak ‘n draai by die volgende event by Evetch.

  5. Annabel says:

    Ek en my man besit n rekenaar winkel en ins bou custom pc’s, ek sal jou nou se dat n decent i7 met ROG graphics, Corsairs, Steelseries etc ones R35k kos op die oomblik. As jy nie self import nie gaan jy kak en betaal.

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Annabel: Verseker, die Rand se op en af het ‘n groot impak gemaak op die invoer kostes van goed wat nie in SA gemaak word nie. Dit is nou maar net ‘n feit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *