Die genade van Vrydag Bederf
Nog ‘n Vrydag, en hier is ons alweer in die naweek. Die naweek gaan ek weer Saterdag en Sondag braai, want ek kan. Sondag braai ek bietjie rooihartbees. Dit sal die eerste keer wees wat ek rooihartbees voorstel aan kole. Ek dink ek gaan die vleis van more af bietjie laat lê in olyfolie en balsamic vinegar. Klein bietjie braaisout en ons behoort reg te wees vir vreet.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Thanks vir die eye candy Stix! Much appreciated.