Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

All Appologies Vrydag Bederf

Maak nie saak hoe kak my gemoedstoestand is nie, musiek kan my altyd laat beter voel. Vir baie van julle doen die Vrydag Bederf dieselfde. Invoices jaag wanneer mense jou nie betaal wanneer hulle joy gesê het hulle gaan jou betaal nie, maak mens die moer in. Laasweek het ek my Donderdag en Vrydag pretty much spandeer aan invoices jaag, invoices wat daar gesê is sal al betaal wees aan die einde van Augustus. Nirvana het gehelp.

Geniet die laat Vrydag Bederf en ook bietjie Nirvana.

vrydag-bederf-20160912-9

vrydag-bederf-20160912

vrydag-bederf-20160912

vrydag-bederf-20160912-11

vrydag-bederf-20160912-10

vrydag-bederf-20160912-8

vrydag-bederf-20160912-7

vrydag-bederf-20160912-6

vrydag-bederf-20160912-5

vrydag-bederf-20160912-4

vrydag-bederf-20160912-3

vrydag-bederf-20160912-2

You may also like...

2 Responses

  1. Vannhh says:

    Kudos dat jy jou eie geld jaag Stix. Much respect. Niks erger as n besigheids eienaar wat eerder by sy boekhouer bitch oor overdue invoices nadat hy self nie bereid is om die skuldenaar te oorhanding of te bel om te hoor waar sy geld is nie. Dis mos makliker om die employee uit te kak asof hy die ene is wat die customer se bank rekening beheer.
    Gelukkig het daai girl in die post se thumbnail hierdie Maandag bearable gemaak. Tieflike liete.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Thanks dude. Ja, dit is verseker nie lekker om te doen nie. Ek fokken haat dit, ongelukkig het ek geen employees om die vuil werk te laat doen nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *