Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

laat Vrydag Bederf om die rugby-tjankbalies te troos

As jy wêreld in een stort oor die rugbyspan wat jy ondersteun het verloor het teen ‘n ander span, dan is jy seker dieselfde as duisende ander rugby “ondersteuners”. As jy 12 ure na jou span verloor het steeds ontsteld of kwaad is oor jou span (dit is nie jou span nie, behalwe as jy speel vir die span of deel van die coaching staff is) verloor het, dan is jou wêreld bitterklein. Ek stel jy hou op rugby kyk. Tog wil dit vir my voorkom of meeste Suid-Afrikaanse rugby “ondersteuners” dit meer geniet om te kerm oor hoe kak hulle span is, as wat hulle dit geniet om rugby te kyk.

En voor jy vir my sê dat dit is hoe dit werk, want duisende mense doen dit, onthou: Daar is duisende mense wat die ANC ondersteun ook. Net oor duisende dit doen, beteken nie dat dit slim of reg is nie.

Geniet die baie laat Vrydag Bederf en mag dit jou seer hartjie bietjie troos.

vrydag-bederf-20161121-2

vrydag-bederf-20161121-3

xbox-store-black-friday-2016

Het jy die mal Xbox Store Black Friday specials gesien? Hier is die hele lys pryse in Rand.

vrydag-bederf-20161121-4

vrydag-bederf-20161121-5

vrydag-bederf-20161121-6

vrydag-bederf-20161121-7

vrydag-bederf-20161121-8

vrydag-bederf-20161121-9

vrydag-bederf-20161121-10

vrydag-bederf-20161121-11

vrydag-bederf-20161121-12

vrydag-bederf-20161121

Miskien kort jy net Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *