Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffers: Sash! – Ecuador

As jy al ooit by enige van die parties was wat enige van die gevaaalik.com crew bygewoon het by enige plek met ‘n jukebox dan sal jy al Sash! (ja, hy het ‘n uitroepteken in sy naam) se “Ecuador” gehoor. Dit is ‘n gevaaalike Tappit Techno Treffer en gewoonlik teen die tyd wat hy begin speel het die wiele lankal afgekom.

Sash - Ecuador

Die video is belaglik, so belaglik ek weet eintlik nie hoe om te begin nie. Dit wil voorkom soos of ‘n baie weird droom of ‘n baie legte Acid trip in die woestyn iewers. Daar is alles van aarende wat vlieg, girls met glas balle, ‘n dude met ‘n cowboy hoed, tot mense wat konstant lyk of hulle perpetually skrik vir iets. Dit is great. Presies wat ‘n Tappit Techno Treffer moet wees.

Geniet die week se Tappit Techno Treffer.

You may also like...

2 Responses

  1. RoKa says:

    Jis, hoe laat dit nou my voete jeuk! Ek wil net weghardloop!

  2. MissJadeSoul says:

    I feel like he is angry with Ecuador.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *