Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffers: Wes – Alane

WesHoe meer ek kyk, hoe meer besef ek dat die negentigerjare ‘n totale thunderfuck van irriterende musiek was. Die vorige twee weke se Tappit Techo Treffers was groot in die 90’s. Whigfield het ge-represent vir Europa, terwyl No Mercy street cred gebou het vir die Amerikas. Met vandag se TTT betree Afrika die verhoog. Hierdie week bring ons vir julle “Alane” van Wes, die popsensasie uit Wes-Afrika.

As enkelsnit het “Alane” baie goed gevaar in Frankryk. Ons is nie seker of dit a.g.v. die catchy tune, Wes se falsetto, of die weird thrust-a-lot video was nie. Miskien was dit net omdat dit bietjie iets anders as Whigfield en No Mercy was.

Geniet die video. Wees op die uitkyk vir die swart Princess Leia Organa (00:15), Ruspeman (01:12), 90’s Miley Cyrus (01:18), die most inappropriately dressed hikers ooit (01:26), DStv (01:33) en die Gym Trim feature uit Goeiemôre, Suid-Afrika (01:42).

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *