Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf

Die week het Gareth Cliff die ANCYL afgepis, Kurt Darren het ongelukkig ‘n movie vrygestel en die Lochnville boeties het ‘n paar poesklappe gekry. Nou is dit weer Vrydag en die tyd is amper hier om bietjie te ontspan. Maar net om jou te help deur die laaste bietjie van jou werks week bring ons vir jou die week se Vrydag Bederf. Kyk bietjie of julle kan raai watter een van die dames kom uit Suid-Afrika uit?

Lekker naweek mense.

You may also like...

1 Response

  1. LEker FriK says:

    LOL moet nomer 6 wees want net ons girls sal so in die publiek wees… Voken Stout!!! en dus hoekom ons hulle like

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *