Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies oor dit vandag soos Vrydag is

Wel die langnaweek begin vandag. Soos elke week kry julle ‘n bederfie op “Vrydag”. Dit was ‘n kort week, maar hy het sy fokken tyd gevat om verby te gaan. Kom ons recap eers die week wat verby is.

Groot nuus hierdie week: ‘n man is doodgeskiet omdat hy water wil hê, en Malema en Afriforum giggel vir mekaar in die hof. Verder het die ANC nie hulle verkiesingskandidate in Noord-Wes (Potch) geregistreer nie, en dit lyk my die DA gaan nou daardie area vat. Allerhande ander kak het gebeur in ons pragtige Suid-Afrika, en ander belangrike nuus is dat daar hierdie maand lekker baie vakansiedae is waartydens jy kan suip en jol en skommies maak of jou girl zaber. Die populariteit van gevaaalik.com groei ook daagliks en ons kry al hoe meer terugvoer van julle, ons lesers. Dankie daarvoor.

Daar is so ‘n paar mense wat laat weet het hulle hou nie van ons foto’s van “halfkaal” meisies nie. So as jy daarvan hou, los asseblief ‘n comment en vertel die fokkers wat jy daarvan dink.

Lekker naweek, mense.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *