Gevaaalike Dames in die kombuis
Ek wou die eintlik hou vir ‘n “Kombuis Edition Vrydag Bederf“, maar elke keer as ek die Vrydag Bederf aanmekaar sit dan kan ek myself net nie kry om die foto’s daar te gebruik nie. Ek het toe besluit om jou Maandag aansienlik te verbeter en eerder die versameling gevaaalike kombuis dames vandag met julle te deel.
Ek het nog nooit verwag dat ‘n dame haarself moet afsloof in die kombuis nie, maar as die dame soos die hier onder gaan lyk sal ek haar nie uit die kombuis hou nie.
samblief sal hulle knak soos n pellit gun