Stoute Boudjies voor Oppikoppi
Nog net ‘n week voor Oppikoppi! Dit beteken dat jy nog net vandag en volgende week se Stoute Boudjies gaan sien voor Oppikoppi. Ek gaan Woensdag al die pad na Koppi toe aanpak, maar moet nie vrees nie! Ek sal sorg dat julle nogsteeds julle gevaaalik.com fix kan kry. Al gaan meeste van die gevaaalik.com crew by Koppi wees die jaar sal ek met Joe reël dat hy dinge aan die float hou terwyl die res van ons party by Koppi.
Onthou om te loer na Mej Boudjies SA vir local Stoute Boudjies talent. Dankie dan ook aan die dames wat hulle foto’s vir ons gestuur het. Check na die gif vir die gevaaalike dames se foto’s. Dames as julle wil foto’s in stuur vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies mail jou foto’s na stix[at]gevaaalik.com. Die [at] moet eintlik @ wees, maar dit is dat ek nie gespam word met kak e-mails nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Gevaaalike dame submission
Thanx Stix……..dis mos stoute boudtjies…………
Hou baie van dame nr 8, stout tatoo sonder dat dit oordoen is.