Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vat die RHCP pyn weg

Die Red Hot Chili Peppers kom Suid-Afrika toe. Great nuus, behalwe vir die feit dat Computicket en Big Concerts die hele ding run en niemand was verbaas toe hulle dit weereens opgefok het nie. Gelukkig is Stoute Boudjies hier om jou seer hart te troos. Ons weet jy voel baie sleg omdat jy nie ‘n golden circle kaartjie gekry het nie.

Ek gaan nie te veel hier sê oor die hele storie nie, lees maar later wat ek te sê het vir Computicket en Big Concerts.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Goeie ene…

  1. November 20, 2012

    […] game nie. Drie karakters beteken hopelik driekeer die fun en mayhem wat ons gekry het in GTA IV. Red Hot Chili Peppers in Februarie 2013, Maart 2013 kry ons GTA V en April 2013 kom Metallica, goeie tye lê […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *