Werk delay Stoute Boudjies

Goeie nuus, ons het iets vreeslik cool wat ons in die mou voer. Gister ‘n meeting gehad en alles soos regte grootmense. Die campaign idee is geteken en dus gaan ons nou gevaaalik.com begin vat na die volgende level. Ongelukkig veroorsaak dit toe dat nie net die Stoute Boudjies laat is nie, maar die podcast gaan ook eers later vandag verskyn. Perfek vir iets om na te luister as jy ‘n Vrydag op kantoor moet spandeer.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160414

Stoute Boudjies 20160414 (11)

Stoute Boudjies 20160414 (10)

Stoute Boudjies 20160414 (9)

Stoute Boudjies 20160414 (8)

Stoute Boudjies 20160414 (6)

Stoute Boudjies 20160414 (5)

Stoute Boudjies 20160414 (4)

Stoute Boudjies 20160414 (3)

Stoute Boudjies 20160414 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *