Stoute Boudjies is back in town
Net wanneer jy gedink het jy gaan nooit weer Stoute Boudjies sien nie, is dit terug. Lekker vroeg ook vandag sodat jy dit lekker kan check by die werk op jou baas se tyd. Dankie vir die van julle wat aanhou om foto’s in te stuur vir die Stoute Boudjies. As jy foto’s instuur wat ons nie gebruik nie, moet nie ontsteld raak nie. Ons het sekere standaarde wat julle, ons lesers, verwag en ons hou by daardie standaarde. Moet nie alles so persoonlik opvat nie. As jy foto’s het wat jy wil stuur, stuur dit gerus na gevaaalikdotcom@gmail.com.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Soek jy nog gevaaalik.com entertainment? Luister na ons 420 podcast episode!
Fok so bly jy is terug, ek stoute boudjies gemis !
Die girl in foto twee het oulike dimples.
En ek hou van jou Email header ha ha.