Comedy hour Stoute Boudjies

Ek het baie gelag die week al, vir verskye goed. Ek het ook al kwaad geword die week. Nou is dit net tyd vir die Stoute Boudjies, en dan is dit bed toe sodat ons more weer verder kan grind.

Anders as dit het ek niks om te sê so laat in die aand nie. Ek meen, die title van die Stoute Boudjies maak geen sin nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160316 (2)

Stoute Boudjies 20160316 (3)

Stoute Boudjies 20160316 (4)

Stoute Boudjies 20160316 (5)

Stoute Boudjies 20160316 (6)

Stoute Boudjies 20160316 (7)

Stoute Boudjies 20160316 (8)

Stoute Boudjies 20160316 (9)

Stoute Boudjies 20160316 (10)

Stoute Boudjies 20160316

Gevaaalik Podcast #62 - As 'n beer jou by die ballas het

As ‘n beer jou by die ballas het, raak dinge gevaaalik. Net een van die goed wat ons erg oor lag in die nuutste espisode van die gevaaalik.comedy Podcast. Luister sommer nou met jou baas se data.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *