OMG, dit is Random Gevaaalikhede
Wat ‘n Maandag hier in Gauteng. Dit voel of ek weer terug is in Londen, grys lug en dit reën konstant. Die enigste ding erger as ‘n blou Maandag is ‘n grys Maandag. O en dan het die hele Oscar Pistorius tos ook vandag. As jy die Oscar debakel volg, lees asb hier. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier om te help met alles.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Nog Mila Kunis om jou knee lam te maak.
As jy meer van Vikki Blows wil sien, LITF het ‘n feature van haar gedoen hier.
Waar kom die “bunch a bee” ding vandaan? – dit klink bekend…