Random Gevaaalikhede op Braaidag
Jy het seker nou al gebraai, of is besig om te braai. Dit is mos waarvoor Braaidag is. Terwyl jy nou so ongeskik is met jou vriende wat by jou braai is, teken sommer...
Jy het seker nou al gebraai, of is besig om te braai. Dit is mos waarvoor Braaidag is. Terwyl jy nou so ongeskik is met jou vriende wat by jou braai is, teken sommer...
Gister het die Springbokke ‘n nuwe lae punt bereik deur te verloor teen Japan. Dus het talle Suid-Afrikaanse vroue weer vanoggend met blou oë wakker geword. Ja, elke ou wat nie ‘n stokperdjie het...
Hier is die Random Gevaaalikhede nou. Dit is ook jou laaste kans om in te skryf vir die stel kaartjies na een van Iron Maiden se shows hier in Suid-Afrika. Jy kan comment op...
Maandag is bittermin lekker. Die Random Gevaaalikhede help darem om so paar minute verby te kry. ‘n Break van die office grind, net minder sleg vir jou as ‘n KitKat. As jy iets anders...
Maandag het sy gat gesien. Die beste manier om vir Maandag die vinger te gee is om ons vanaand te join by Trademarx se comedy night. Vanaand kan julle vir Melt Sieberhagen, Jason Goliath...
As jy ons nuusbrief kry (jy kan hom ook kry as jy jou naam en e-mail hier los) dan weet jy al van vanoggend 07:00 van die Random Gevaaalikhede. Of miskien het jy dit...
Dit is regtig net comedy nuus vir die van julle wat nog nie weet nie, maar ek noem dit weer sodat julle nie uitmis nie: Ons het ‘n nuwe comedy night begin in Pretoria,...
Die goeie nuus is gevaaalik.com het ‘n intern gekry om te help met so bietjie gig nuus. Die slegte nuus is dat ek so besig was om daarmee te deal dat ek heeltemal vergeet...
Heito! So paar interesante comments gekry op gevaaalik.com. As jy die comments wil sien, gaan loer gerus hier op gister se Stoute Boudjies. Voel vry om in te weeg met jou opinie, dit is altyd lekker...
Ek het besluit om die Random Gevaaalikhede sommer vandag te deel met julle. Meestal omdat ek nou agter my komper is en dit sommer gedoen kry terwyl ek besig is met al die internet...
Hier is die Random Gevaaalikhede nou! Moet ook nie kommer nie, die week se nuusbrief gaan binne die volgende uur of twee ook in jou inbox land. As jy nog nie ons nuusbrief kry...
Die week van Oppikoppi het aangebreek. Al my vriende wat gaan het begin reëlings tref en ek moet sê ek is jaloers. Die line-up is nou nie regtig my smaak nie, maar ek gaan...