Tagged: snaaks

Super laat Random Gevaaalikhede 0

Super laat Random Gevaaalikhede

Ek weet, jou Maandag was leeg sonder die Random Gevaaalikhede. Maandae is assholes. Meeste van hulle, en hierdie week se asshole het my 100% opgetrip. Dus is die Random Gevaaalikhede super laat. Ek hoop...

Random Gevaaalikhede, enjoy 0

Random Gevaaalikhede, enjoy

Hier is die Random Gevaaalikhede. Dankie vir die van julle wat opgeteken het vir die gevaaalik.com nuusbrief gister. Dankie ook vir almal wat eg-Suid-Afrikaans Random Gevaaalikhede gestuur het na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Check hier onder of...