Random Gevaaalikhede hou jou uit die werk.
Jy het seker gewonder wat jy vandag by die werk gaan doen, en hier is is dit nou. Random Gevaaalikhede. Wat sou julle sonder ons doen by die werk? Werk? In die woorde van...
Jy het seker gewonder wat jy vandag by die werk gaan doen, en hier is is dit nou. Random Gevaaalikhede. Wat sou julle sonder ons doen by die werk? Werk? In die woorde van...
Scuba Steve was verantwoordelik vir die Random Gevaaalikhede wat gister moes verskyn op gevaaalik.com. Die arme ou sukkel bietjie, nie sy skuld dat hy stadig is nie, hy het in Centurion skool gegaan. Cut...
Another weekend has come and gone, welcome to Monday you hungover worker-bee. Take a break and enjoy some Random Gevaaalikhede. It’s the right thing to do. Fuck what your boss has to say, you...
Die ZA News spam het hulself weereens oortref. In die episode sien ons vir Ninja en Yo-landi in die kombuis. Behalwe as jy onnosel is, is jy seker bewus daarvan dat Die Antowoord ‘n...
Thanks for the submissions we’ve been getting for the Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies and Vrydag Bederf. We are in the process of creating some merchandise for you guys, but we would like to know...
Jy sal hare op jou handpalms kry. Jy gaan blind word. Jy gaan Jesus hartseer maak. Net van die liegstories wat jy miskien gehoor het as kind oor masturbasie. Ja, draties kap is nie...
Soos jy sekerlik al weet daar is elke Maandag en elke Donderdag Random Gevaaalikhede hier op gevaaalik.com. Aangesien ons nou bilingual is gaan een van die Random Gevaaalikhede elke week in soutie taal wees....
Random Gevaaalikhede soos ‘n kopskoot. More is Vrydag, gelukkig vir sommige van ons. As jy moet werk die naweek is ek jammer. Vat hierdie Random Gevaaalikhede en loer daarna, ek hoor dit help. Geniet...
Terwille van oop kaarte speel gaan ek reguit vir julle sê ek weet baie min van golf. Wat ek wel weet is dat Tiger Woods by ver die beste was, tot hy getrou het....
As you might have noticed, gevaaalik.com has been sharing some English content lately. We have been receiving a lot of mail from souties asking us why we only cater for Afrikaans people when a...
Smile bietjie, die week is so te sê verby, more is dit Vrydag. As jy sukkel om te smile is die Random Gevaaalikhede presies waarvoor jy soek. So paar mooi dinge, so paar cool...
Ek het besluit om die jaar ‘n Oppikoppi Random Gevaaalikhede of twee te doen. Die Oppikoppi Random Gevaaalikhede sal alles bestaan uit foto’s geneem by Oppikoppi. Voel vry om deel te wees van die...