Jarrod Allen maak sy eie weergawes van dames se Tinder profile pics

Tinder is ‘n app wat jy gebruik om iemand te vind wat jou dalk sal wil spyker. Dit gee voor om online dating net makliker te maak, maar Tinder is eintlik great vir creeps ontdek en STDs kry. Jarrod Allen is ‘n Australian ou wat besluit het om sy eie weergawes te maak van dames se profile pics wat hy op Tinder kry. Die resultate is baie snaaks.

Jy kan Jarrod volg op sy Tumblr page, of jy kan hom op Instagram volg waar hy die naam TINDAFELLA gebruik.

Jarrod Allen TINDAFELLA (2)

Jarrod Allen TINDAFELLA (3)

Jarrod Allen TINDAFELLA (4)

Jarrod Allen TINDAFELLA (5)

Jarrod Allen TINDAFELLA (6)

Jarrod Allen TINDAFELLA (7)

Jarrod Allen TINDAFELLA (8)

Jarrod Allen TINDAFELLA (9)

Jarrod Allen TINDAFELLA (10)

Jarrod Allen TINDAFELLA (11)

Jarrod Allen TINDAFELLA

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *