Amper naweek Random Gevaaalikhede
Môre is Vrydag. Uiteindelik. Ons eerste weeklikse nuusbrief word ook more-oggend uitgestuur. So as jy gevaaalik.com in jou e-pos inbox wil hê, gaan na die link en subscribe. Of kyk aan die regterkant van...
Môre is Vrydag. Uiteindelik. Ons eerste weeklikse nuusbrief word ook more-oggend uitgestuur. So as jy gevaaalik.com in jou e-pos inbox wil hê, gaan na die link en subscribe. Of kyk aan die regterkant van...
Vir meeste van ons is dit terug hok toe vandag. Behalwe as jy nog op skool is of miskien voltyds swot, dan hou jy seker nog vakansie. As jy onder 18 is moet jy...
Welkom in 2015. Wie sou ooit gedink het jy gaan dit tot hier maak? Moet nie worry nie, ons is net so verbaas om hier te wees. Die jaar word ons vyf! Ons het...
Ja, meeste mense is steeds met vakansie. As jy nie is nie kan die Random Gevaaalikhede darem help om die stil dae bietjie vinnger te laat verby gaan. Jy kan ons ook volg op...
Merry-merry. Happy Jay-Z b-day en al. Geniet hom, YOLO, LOL. Het jy iets om by te voeg? Los dit in die comments daar onder. Geniet die Kersdag Random Gevaaalikhede.
Right, soos jy weet is ek eintlik al met vakansie. Gelukkig het ek besluit om steeds vir jou so bietjie gevaaalik.com entertainment reg te hê vir die week waar almal eintlik al met vakansie...
Dinge raak stil, maar die werk raak nie minder nie. Dit is daardie tyd van die jaar en mense gaan met vakansie, ek gaan ook vir so vier dae. Daardie vier dae gaan ek...
Ek weet, dit is redelik dood op kantoor. Meeste mense hou nou al te lekker vakansie en hier sit jy nog soos ‘n doos en maak of jy werk terwyl jy eintlik net tyd...
‘n Buddy het my onlangs hierdie skreeusnaakse video gewys. Dit is ‘n Cannibal Corpse liedjie wat speel oor ‘n Bollywood-tipe musiekvideo, en die timing is spot on. Dit is verskriklik goed gedoen, maar wat...
Goed en self? Lekker. Deesdae is daar baie dinge wat mens negatief maak. Dinge soos ‘n superior by die werk wat mens hanteer asof jy ‘n dom hond is. Of ‘n vriend wie fokkol...
Nog ‘n week is besig om by die deur uit te skuif. Môre moet julle on top of the ball wees want ons gaan ons Foo Fighters South Africa kompetisie afskop waar jy 2...
Ek het gedink ons skud dinge bietjie op deur vandag die Random Gevaaalikhede bietjie vroër te post. Gryp ‘n koppie koffie, sit agter oor en loer gou eers na die Random Gevaaalikhede. Moet nie...