Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Skrillex

Skrillex – Bangarang 1

Skrillex – Bangarang

Ja ek weet. Jy like nie fokken dubstep nie. Ek like nie Kurt Darren nie, begin jou eie website en dan kan jy daarop sit wat JY wil. Hier by gevaaalik.com like ons die...

Hou op stress en… Skrillex 0

Hou op stress en… Skrillex

Dubstep: Dis soos ‘n nuwe tipe drug waarvan niemand genoeg kan kry nie. Jy hoor dit by elke party, in elke bra se kar en meeste clubs hou nou Dubstep parties. Ek dink dis...

Top 5 albums van 2011 1

Top 5 albums van 2011

Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...

Call of Duty Dubstep 1

Call of Duty Dubstep

Wat doen jy as jy heavy baie Call of Duty speel, heeltyd na dubstep luister en te veel tyd op jou hande het? Maklik, jy kombineer die twee. Deur klanke wat uit die game...

Vrydag Party Song 0

Vrydag Party Song

Jis, jis, my gevaaalike brasse. Ek hoop dit gaan befok met ieder en elk van julle vandag. Die opwinding loop al by my ore uit. Ek kannie fokken wag tot ons daai Suid-seese eiland...

Stoute Boudjies 2

Stoute Boudjies

Dubstep is die nuwe rave. Of so hoor ek. Vandat ek by Oppikoppi my bene af gedans het voor die Dubstep stage (ek was baie dronk, gerook en ander goed) moet ek erken dat...