Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Skrillex – Bangarang

Ja ek weet. Jy like nie fokken dubstep nie. Ek like nie Kurt Darren nie, begin jou eie website en dan kan jy daarop sit wat JY wil. Hier by gevaaalik.com like ons die dubstep want dit hou die party aan die gang en ons like van teels smelt.

Skrillex se nuwe EP is uit. Bangarang het 8 nuwe tracks op. Ek het nog nie die ding gekoop nie maar sal binnekort. Jy kan nou Bangarang koop op iTunes. Vir so voorsmakie hier is die video van die song “Bangarang”. As jy nie dubstep like nie, die video is ook nogals cool. Lekker Vrydag Party Song om die naweek mee af te skop.

You may also like...

1 Response

  1. WUB WUB WUB WUB WUB WUB *dansie*

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *