Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Party Song

Jis, jis, my gevaaalike brasse.

Ek hoop dit gaan befok met ieder en elk van julle vandag. Die opwinding loop al by my ore uit. Ek kannie fokken wag tot ons daai Suid-seese eiland hard opfok nie. Julle weet natuurlik dat as die Bokke vandag verloor en Samoa kry ‘n bonuspunt is ons uit die toernooi uit. Asse-fokken-blief nie!

Net om julle in dieselfde mood te kry as wat ek is, post ek vandag vir julle een van die coolste songs op die oomblik. Geniet die outjie en geniet die game! Suip tot jou ma skaam kry.

Ant was nie baie beïndruk met Posduif se idee van ‘n party song nie, so toe gee hy hierdie een ook as ‘n voorstel. Bietjie meer van ‘n party song.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *