Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

You can’t stop the Dub

Dubstep is ooral deesdae. Ek like Skrillex maar luister nie moer baie daarna nie. Ek luister nie na Katy Perry nie, maar kyk haar musiek video’s as ek ‘n knasie het. Sy is fokken mooi. Dit het nie lank gevat nie toe het een of ander mixer ou Katy Perry en Skrillex saam gesit het nie. As jy kak het met die song wat ek hier onder post kyk eerder net na die foto. Of kyk die video onder dit, jou grenser.

Update:

Nadat ek die gepost het, het @MaggotMouth vir my die version hier onder gestuur met die volgende boodskap: “Klaypex se version van daai tune. Ek dink Klaypex s’n is beter. BAIE beter.” Ek moet erken dat Klaypex se version baie vuiler is. Thanks MaggotMouth. Hoor die Klayplex version heir onder. En check die site more vir nog ‘n vdeo wat ons gekry het in reply op die post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *